’n Droomrit vol deernis en verbeelding

“Hy besluit om aan die nasionale digkunskompetisie deel te neem, maar die skrywery bly ’n gesukkel. Die eksentrieke Helen is egter vasbeslote om hom te help. Sy neem hom op verskeie uitstappies om inspirasie te vind. Van treinritte, taxi ranks tot performance poetry-geleenthede.”