’n Drieduisendjaaroue papirusargief in die woestyn van Egipte ontdek

“OxyrhynChus het uiteindelik vir meer as 1 000 jaar verlate gelê, ’n ruïne toegewaai in die woestyn. Toe die moderne opgrawings in Egipte begin het, is die groot afvalhoop by OxyrhynChus aanvanklik nie gesien as die moeite werd om argeologies ondersoek te word nie, totdat Grenfell en Hunt van Oxford, half teensinniglik, besluit het om dit te gaan oopgrawe.”