’n Dekoloniale toekoms? Musiek, ras en taal aan die Universiteit Stellenbosch
“Om musiek en taal as vertrekpunte te neem vir ’n besinning oor die onlangse Khampepe-verslag en die dekoloniale projek by die Universiteit Stellenbosch mag voorkom as ongewoon. Histories is die verhouding tussen musiek en taal een van nabootsing, skeiding, hereniging en kultuurnasionale fantasieë. Of so het die verhaal verloop in die koloniale Verligtingstydperk.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed