Madibaland@Bookbedonnerd 2023: ’n Dagreis ver is naby genoeg

“Maak ʼn plan; reël ʼn bussie. Richmond lê doer ver in die Haai Karoo, maar ʼn dagreis ver is naby genoeg as mens Boekbedonnerd is. Of wil word.”