’n Dag in die lewe van ’n Facebook-narsing
“Laatmiddag neem Yolandré-Marie wéér ’n selfie, die suffelste een vir die dag. Die regterarm groei grotesk uit, maar word genadiglik geamputeer deur die lens. Selfie, selfie, in my hand, wie’s die mooiste in die land?”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed