’n Bespreking van Wieg deur Joan Kruger

“En juis in Wieg word die geskiedenismaker die vrou, eerder as die man, en alles wat daarmee saamhang vanuit ’n vrou se lewens- en wêreldbeskouing. Die ‘ander’ het ’n stem gekry.”