’n Beskouende ondersoek van humorontwikkeling, humorsin en enkele meganismes onderliggend aan humor
“Indien die humorontwikkelingsfases verstaan word, kan humor gebruik word as ’n instrument vir die fasilitering van kommunikasie vir rolspelers soos terapeute, onderwysers en ouers. Hierdie kennis kan dan op ’n meer doeltreffende wyse in terapeutiese kontekste gebruik word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed