’n Aanwins vir die siel, ’n lesersindruk in Jerry Mofokeng wa Makhetha se boek I am a man

“Dit voel amper of die leser saam met hom in die stofpaaie van Orlando West na Belle Primêre Skool toe loop. Proe saam met hom sy eerste soen. Vlug saam met hom soos rotte uit huis 8298 nadat die polisie traangas deur die vensters geskiet het.”