’n Ahistoriese soeke na engele

“Engele is ouer as die Christendom. Lank voordat teoloë die triniteitsleer gekonsepsualiseer het, was stories oor engele al in die omloop.”