Mzansi 2023, of hoekom huil ons steeds oor ons geliefde land?

“Kuns is veronderstel om die groot gelykmaker te wees. Hoeveel keer het ek nie self al op ’n verhoog gestaan en gesê dat kuns universele ervarings uitdra, dat dit mense empatie leer want hulle vind uit ander is presies net soos hulle nie? Hoekom dan voete sleep wanneer dit kom daarby om rassiste uit diverse spasies te boender?”