My spies is jou plesier

“Die terme wat mans kies weerspieël hoe manlikheid, seksualiteit en mag kultureel verwoord word, en hoe hierdie sienings verander. Dat daar honderde name is vir ’n enkele liggaamsdeel, is self ’n taalkundige en kulturele verskynsel.”