"My lewe in Oesbekistan": sirkusse, Botox, melktert en die huweliksnag

“NĂ¡ die tyd loop ek en Rahimjon deur die strate van Gazgan. Ons loop en sing. Om ons is die sterre, die marmer en die klip ons enigste gehoor.”