My kroon se krank by die KKNK, ’n resensie

“Iemand se hare, natuurlik of nie, dra ’n boodskap. Vir ’n enorme deel van ons landsbewoners is sosiaal aanvaarbaar iets om na te streef.”