My jaar van Koreaanse TV, seumnida!
“Die ding wat my eerste gevang het, is ’n sekere onskuld en die anderste aanslag as die Amerikaanse patroon en selfs die Europese TV wat ons te siene kry. Die weerlose karakters, so anders as die tough guys & gals wat Amerikaanse flieks bevolk. Die talle transendentale oomblikke.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed