Musiekonderhoud: Petronel Baard gesels oor haar nuwe liedjie en aanlyn konsert

“Aanlyn is tog ook anders. Dit is ’n bietjie meer van ’n ‘lucky packet’ en jy kan ander tegnieke gebruik as in die teater in jou aanbieding. Interesting times indeed!”