Musiek in die tyd van COVID-19: ’n onderhoud met Etienne Viviers
“Ek sou wou hê dat Suid-Afrikaanse orkeste baie minder van die monumentale Romantiese-tydperk-musiek speel wat in aard vergelykbaar met ’n Cecil John Rhodes-standbeeld is. In hierdie opsig is dit net ’n tekort aan verbeelding wat verhoed dat die musiek van townshipmusikante ook deur orkeste gespeel word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed