Musiek en dekolonisering: Mareli Stolp gesels met Etienne Viviers

“Die tyd sal waarskynlik kom dat die argument gemaak word dat Westerse kunsmusiek nie in Suid-Afrika gespeel behoort te word nie, omdat dit verteenwoordigend van kolonialisme is.”