Môre as ons groot is, ’n Zoom-onderhoud met Fanie Viljoen

Môre as ons groot is handel oor die gebeure tussen vier vriende en speel af ná ’n matriekafskeid en die afterparty. Maar die eintlike storie agter die storie gaan oor wat gebeur wanneer die werklikheid en ontnugtering van grootword gekonfronteer word.”