Mooi Annie – die spieël in my raaisel
“Ek verlang na pannekoek wat jy vir ons gebak het op sulke reëndae, ’n tradisie wat ek weer vir my kinders voortgesit het. Maar nou het ek niemand vir wie ek kan pannekoek bak nie en ’n mens doen dit nie net vir jouself as jy alleen is nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed