Mont du Toit Wynkwatryn: Diana Ferrus

Blare in die wingerd vou hul hande oor die druif Kort voor lank word hulle van mekaar verskuif En wanneer môredou die blare koud bevlekStaan alreeds die wyn in vate opgewek << Terug na Wynkwatryne <<