Momentum Beleggings Aardklop 2024: Laaitie mettie biscuits, ’n kort resensie

“Nathaniel was ’n 16-jarige seun met Down se sindroom, en is na bewering meters van sy huis af in Eldoradopark deur die polisie doodgeskiet. Die saak is nog nie afgehandel nie.”