Momentum Beleggings Aardklop 2023: ’n onderhoud met Erla Diedericks
“Word ’n vrou mishandel, word die blaam eerstens op haar skouers geplaas: Wat het sy gedoen om haar man uit te lok? Hoekom laat sy dit toe? Hoekom bly sy? Net soos met heksery is dit altyd die skuld van die vrou en nooit die patriargie nie,” sê Erla Diedericks.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed