Momentum Aardklop 2025: ’n onderhoud oor The incredible journey of Tinkerbell van Tonder

“Die karakters ontlok ’n deernis – ons is almal gelyk en het stories te vertelle wat ander mense nie ken nie.” Amanda Strydom gesels oor The incredible journey of Tinkerbell van Tonder – binnekort by Aardklop.