Moet ons waai? Om te emigreer of nie, saamgestel deur Alet Law – ’n lesersindruk

“Dit is ’n interessante versameling van bydraers en daar is beslis geen oorhoofse argument vir of teen emigrasie aanwesig nie. Die boek bepleit eerder verdraagsaamheid van verskillende opinies.”