Moet kinders hulself en hul omgewings in kinderboeke herken?

“Ons skryf nie stories om iemand wat in ’n veilige borreltjie woon, skuldig te laat voel of te ontnugter nie; elke verhaal moet vertel word.”