Moenie kêk en politics mix ie, Uncle Cyril

“Djulle het mos gesê die ANC gaan rule tot Jesus kom. Hoe smaak it dan nou vi my djulle worry oo Zuma die party gan split?”