Moenie dat ek jou verveel met my reisherinneringe nie
“Ek onthou die reuk van ongelooflike oudheid, mos en keisteen, geel velde, ’n vreemdheid in die lug, eeue se geskiedenis, ’n leeftyd se poskaarte wat lewe kry. ’n Versigtige herkenning op sellulêre vlak.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed