“Dood is nie die stilte nie,
jy het mos gepraat van die brug
waar jy staan en wag vir die nagvoƫl,
waar water oor die klippe gly,
waar die dood sy stem verloor.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed