Moed steeds nodig vir denke

“My eie verstandigheid alleen is altyd onvoldoende en daarom is dialoog noodsaaklik vir die uitbreiding van verstand. Die teregkom van dialoog vereis gepaste ingerigte ruimtes en ingeligte menings.”