Mixtape van die liefde kan die vreugde van gedigte vir tieners oopsluit
“Nes enige literatuur wat sy sout werd is, is dié bloemlesing beslis verleidelik, om meer redes as die variasie wat dit bied en die musiekkomponent. Die pragtige illustrasies op die voorblad en tussen afdelings maak dit nie net mooi nie, maar maak van die bundel ’n ronde kunservaring.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed