“Vir mense met misofonie is die blootstelling aan spesifieke agtergrondklanke nie bloot vlugtig en van verbygaande aard nie, maar eerder ’n onhanteerbare werklikheid. Vir hulle is sekere klankprikkels die bron van hul intense en atipiese emosionele reaksies daarop.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed