Miniseminaar: Sterretjie gedenk aan my

Jean Meiring oor Stella Blakemore in LitNet se miniseminaar, “Kinder- en jeugboeke vir ’n nuwe era”: “Al die aanklagte ten spyt dat sy die patriargie en die Afrikanernasionalisme ter wille was, het Stella se stellingname oor ras en dies meer ná dekades in die buiteland in baie opsigte in skrille kontras gestaan met wat mense plaaslik gedink en gevoel het.”