Miniseminaar oor strukturele rassisme

“Rassisme  is nog steeds so Suid-Afrikaans soos braaivleis en boerewors, want daar is sisteme en strukture wat dit in stand hou.”