Miniseminaar: Moenie kanselleer nie, publiseer net meer
“[E]k sou, as ouer en akademikus, minder energie daaraan bestee om sensuur op ouer boeke toe te pas en eerder ’n pleidooi lewer vir die publikasie van soveel as moontlik nuwe, oorspronklike boeke in Afrikaans wat die Suid-Afrikaanse werklikheid in al sy kompleksiteit uitbeeld.” – Jacomien van Niekerk in LitNet se miniseminaar, “Kinder- en jeugboeke vir ’n nuwe era”.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed