Miniseminaar: Hoe maak ons kinder- en jeuglesers van ouers en onderwysers se vooroordele vry?

“Die leerders behoort die lees van verhale te geniet, en wanneer hulle met omstrede kwessies gekonfronteer word, moet hulle uiteindelik afsluiting van hulle eie probleme vind sodat die lig van hoop weer vir hulle aangesteek word.” – Elize Vos in LitNet se miniseminaar “Kinder- en jeugboeke vir ’n nuwe era”.