Mimi Coertse – ’n herinnering

“En ja, Mimi die mens was ondeund en snaaks en het nooit voorgegee of gespog of vertel hoe bekend sy oorsee en nou hier in Suid-Afrika was nie.”