Millenniërs en die kerk: Vyf vrae aan Marileen Steyn en Cas Wepener

“Millenniërs is wel besig om nuwe betekenisse aan ou gebruike te heg en hierdie rituele en gebruike buite die tradisionele ruimte van die kerkgebou te beoefen.”