Miljoene rand in pyplyn vir privaat Afrikaanse skole
“Innoverende planne om moedertaalonderrig vir privaat Afrikaanse skole in Suid-Afrika te bevorder het die afgelope week ’n nuwe fase betree. Miljoene rand gaan gewerf word vir ’n netwerk enkelmedium onafhanklike Afrikaanse skole regoor die land.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed