Mike Nicol se roman The rabbit hole is trots Suid-Afrikaans, ’n lesersindruk

“Alhoewel Fish, die surfer / privaatspeurder wat dagga smous, my sterk aan Vachss se Burke laat dink, is dit sy newekarakters wat die boek as eg Suid-Afrikaans brandmerk en ’n outentieke geur gee.”