Michel Houellebecq en die virus
“Houellebecq dui aan dat die belewenis van die pandemie tegelyk angswekkend en mateloos vervelig is. Die historiese prosesse wat die afstand tussen mense vergroot, is volgens hom niks nuut nie – menslike verhoudings gee trouens lank al blyke van uitgedien wees.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed