Met die Vierkleur in Parys deur Renée Rautenbach Conradie: ’n resensie
“Ek salueer Rautenbach Conradie vir hierdie boek. Nie net vang sy die Parys waarvoor ek ook so lief is, besonder vas nie; sy bied ’n ander kykie na die Anglo-Boereoorlog, en sy vermaak met ’n liefdesverhaal in tye toe dinge soveel anders was as vandag. Haar histories getroue roman is egter nooit vervelig of herinner aan ’n naslaanwerk nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed