Mercia Coetzee se ruimtelike blik op Karel Schoeman en Ria Winters

“Min ander skrywers motiveer my om paragrawe uit boeke aan my diere voor te lees net omdat dit so ongelooflik geskryf is.” Mercia Coetzee gesels oor haar en Henning Pieterse se navorsing oor ruimtelike elemente in die werk van Karel Schoeman en Ria Winters.