Menseregtedag 2025: Saartjie Botha oor menseregte en kunstenaarsregte – en waarom kunstenaars moet skep

“Kunstenaars skep eers; die aktivisme is ’n byproduk. Kunstenaars het die wapens van subteks en metafoor, en daarmee kan hulle regimes en vergrype deurboor en gemeenskappe mobiliseer. Hulle is die gewete van die gemeenskap.”