Menseregtedag 2025, belangrike dae in die onderwys – en hoe onderwysers se regte soms geskend word

“In ’n kontemporêre wêreld kan dit lyk asof die regte van onderwysers dalk uitgeruil word vir die regte van leerders (nog altyd menseregte).”