“Vanuit die vyf finale vinjette wat voorgehou word, word die gevolgtrekking gemaak dat kwaliteitonderrig binne hoëronderwyskontekste nou verbind is tot die aard van interpersoonlike verhoudings, met fokus op aanpasbaarheid, insluiting en bemagtiging, en die toepassing van verskillende hulpbronne.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed