Mense agter boeke: Leana Lategan, Museumgeesteswetenskaplike by NALN

“Die gemene deler van hierdie keuse (my top 10 boeke van alle tye) is vir my die wyse waarop die skrywers hulle karakters hanteer en die brose web van menseverhoudings weef.”