Mens-masjien-verhoudinge en Afrikaanse poësie: ’n onderhoud
“Soos wat tegnologiese ontwikkelinge ’n uitwerking op mense se alledaagse lewens het, kan digters ook nie hulself heeltemal losmaak van dié invloede nie. Digters dig oor tegnologie en die invloede daarvan op die samelewing, maar dig ook in die ‘taal’ van tegnologie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed