Meneer, mevrou, dominee, professor, doktor of eredoktor?

“In die Suid-Afrikaanse media is daar geen duidelikheid oor die gebruik van eretitels nie. So word daar byvoorbeeld in mediaberigte (asook op die US se webwerf) na die voorsitter van die US-raad as dr Newton-King verwys terwyl daar nĂªrens enige aanduiding is dat sy enige doktorale kwalifikasies het nie.”