Meer as net ’n fees: generasies, taal en verbondenheid in die Afrikaanse feeskultuur
“Die bevindinge toon betekenisvolle verskille tussen generasies ten opsigte van kulturele verbondenheid, taalbevestiging, nostalgie, waardering vir die kunste, gedragslojaliteit en bestedingsgedrag. Ouer generasies het beduidend sterker vlakke van kulturele verbondenheid, feeslojaliteit en ekonomiese bydrae as jonger kohorte gerapporteer.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed