Mediaverklaring TRIBUO: Nuwe ondersteuningsfonds vir die kunste

Die TRIBUO-fonds is ’n inisiatief om die uitvoerende kunste in hierdie uitdagende tye ’n hupstoot te gee. Tribuo, Latyns vir “ek gee”, bied ’n geleentheid om ’n belegging in Suid-Afrika se uitnemende kunstenaars te maak.